Laerskool Eikestad se wapenLaerskool Eikestadligdiedak
Die kaart van die webwerf

Een sambreel, ses afdelings, een knoppie wat oral is

eikestad50.co.zaDie sambreel vir die feesjaar: program, nuus, kaartjies, "Bly op hoogte".
Skenk nouBo-aan elke blad
/ligdiedakDie bouprojek
/musiekfeesMusiekfees
/langtafelDie Lang Tafel
/ander50Ander 50
/geskiedenisGeskiedenis
/nuusNuus
/ligdiedak

Film, syfers, roetekaart, skenk, naamregte, vrae.

/musiekfees

Skakel deur na die Musiekfees se eie webwerf, eikestadmusiekfees.co.za.

/langtafel

Die Lang Tafel en die groot feesgeleenthede.

/ander50

Reünies, gala-aand, gedenkboek, kerkdiens, 50-jaar-sportdag.

/geskiedenis

1866 tot 2027: die tydlyn en die argief.

/nuus

Vordering, foto's, en die stene wat al verkoop is.

Skenk nou

Eenmalig, maandeliks, 'n steen (R2 500) of naamregte. EFT, SnapScan, PayFast. 18A-kwitansie outomaties. Een kontakpersoon met 'n naam.

Die besluit
Een webwerf: eikestad50.co.za.

Die feesjaar en die bouprojek woon saam op een adres. Die bouprojek kry sy eie afdeling by /ligdiedak; een nuusbrief, een "Bly op hoogte"-lys, een span wat alles in stand hou, en die bouprojek leef ná die fees voort op 'n blad wat nie verdwyn nie.

Domein reeds geregistreer

eikestad50.co.za

Die domein is geregistreer. Die bouprojek se afdeling kom by eikestad50.co.za/ligdiedak; dit is die adres op die eindkaart, die stene en die 18A-pakket.

Voorbeeld van die QR-kode wat na eikestad50.co.za/ligdiedak leivoorbeeld

Die QR-kode op die eindkaart

'n Vierkantige kode wat 'n foon se kamera lees en dadelik 'n webadres oopmaak. Die film se eindkaart, elke snit, die stene en die 18A-pakket kry dieselfde kode. Dit lei na die "Skenk nou"-blad op eikestad50.co.za/ligdiedak, sodat 'n kyker by die première of 'n leser van die gedrukte materiaal binne 'n minuut kan gee.

Wat bevestig moet word: dat daardie blad die bestemming is. Die finale kode word gemaak sodra die blad bestaan.

Voorberei deurAdLynxAdLynx